RelevantCast
Die Taal van Gebed

Die Taal van Gebed

September 16, 2021

Hierdie podcast is die laatste in ons reeks oor die taal van Gebed. Ons kyk na 1 Kon 19 en dink oor hoe die taal van gebed lyk. 

Om deur dit te bid_ Twyfel

Om deur dit te bid_ Twyfel

September 7, 2021

Hierdie podcast is deel van ons reeks: Om deur dit te bid, die taal van gebed in die Psalms. Ons kyk na Psalm 73 en hoe die skrywer ons dwing om ons twyfel voor God te kom sit.

Wednesday School_3

Wednesday School_3

September 2, 2021

Hierdie podcast handel oor ons teks van Sondag. Ons gesels hierdie Sondag oor Rus en die idee om te laat gaan. Kom luister hoe Jesus nee moes sê vir teveel omdat Hy reeds ja gesê het.

Om Deur dit te Bid- Foute

Om Deur dit te Bid- Foute

August 31, 2021

Hierdie podcast handel oor die relevansie van gebed wat foute bely. Ons kyk hoe Dawid Gebed gebruik om sy foute bloot te lê in die taal van gebed uit die Psalms.

Wednesday School 2- Romeine 2

Wednesday School 2- Romeine 2

August 25, 2021

Hierdie podcast Fokus op ons teks van Sondag aand, ons dink hierdie Sondag saam oor rituele in ons lewens. Luister saam en dink saam met ons oor Relevante rituele.

Om deur dit te bid- Pyn

Om deur dit te bid- Pyn

August 24, 2021

Hierdie podcast is deel van ons 5 week reeks oor die taal van gebed. Ons dink saam oor hoe die Psalms ons help om te bid. In hierdie podcast fokus ons op Psalm 22 en hoe ons deur ons pyn kan bid.

Wednesday School 1- 1 Kor 12

Wednesday School 1- 1 Kor 12

August 18, 2021

Hierdie podcast skep bietjie konteks rondom die Temas in ons reeks: Detox.

Ons kyk na 1 Kor 12 en die agtergrond van die teks.

Om DEUR dit te Bid- 1

Om DEUR dit te Bid- 1

August 17, 2021

As jy gedink het gebed is om vir God te vra sal jy verbaas wees om te sien hoe die Psalms jou nooi om deur jou vrees, langs, emosie en onsekerheid te bid. Gebed is gemaak om jou te verander, kom reis vir 5 weke saam met ons deur die taal van Gebed: Die Psalms.

Podbean App

Play this podcast on Podbean App